JY WEET JY LEWE IN 2004 WANNEER .

Jy per ongeluk jou geheime nommer in die mikrogolf insleutel
Jy jare laas met regte kaarte "Solitaire" gespeel het
Jy 'n lys van 15 telefoonnommer het om 3 gesinslede in die hande te kry
Jy vir die persoon wat by die lessenaar langs jou sit e-pos stuur as jy iets vir hulle wil sÍ
Die rede hoekom jy nie met sekere vriende kontak hou nie, is omdat hulle nie e-pos-adresse het nie
As jy by die huis nog steeds in 'n besigheidstem die telefoon antwoord
As jy van die huis af bel, skakel jy outomaties "0" om 'n buitelyn te kry
As jy nie jou selfoon by jou het nie, het jy geen idee wat jou man/vrou se nommer is nie
Jy hoor van jou afdanking oor die 11:00-nuus
Jou baas is nie in staat om jou werk te doen nie
Kontrakwerkers is baie meer as die permanente personeel, en hulle het 'n groter kans om 'n lang-diens-toekenning te kry
Jy lees hierdie hele lys . en glimlag en knik jou kop aanhoudend
Terwyl jy hierdie lys lees, dink jy vir wie jy die almal kan "forward"
Jy kry gereeld e-posse van vriende wat nooit meer met jou praat nie, behalwe as hulle vir jou e-pos-grappe stuur
Jy is te besig om agter te kom daar was nie 'n nommer 9 nie.
Jy gaan met jou muis boontoe met die dokument om te kyk of daar 'n nommer 9 is.

Terug na kiesblad