Twee kostelikhede:

1] Dit help jou niks om oor dinge te bekommer nie. Soos die ou wat nie op sy vriend se begrafnis was nie en toe bekommerd was dat die vriend ook nie op syne sal wees nie.

2] Ernie Els se ouma het glo eendag vir hom gesÍ: "Ernie my kind, jy moet tog vir jou 'n werk kry, mens kan nie jou hele lewe net speel nie."

Terug na kiesblad