HOEVEEL IS 'n TRILJOEN:

Ek het die volgende nota van Andre gekry na die plasing van hoeveel 'n triljoen is:

As jy elke dag vanaf Jesus se geboorte 'n miljoen rand per dag sou spandeer sou jy teen vandag nog nie n triljoen rand kon spandeer nie.

En Rita het in die HAT gaan loer en haar bevinding is: 'n Triljoen = Miljoen maal miljoen maal miljoen.

Toe loop kyk ek ook in die HAT en in die VSA en Frankryk is dit glo 'n miljoen maal miljoen.

(Nou lyk dit my dat 'n ou in die VSA en Frankryk makliker 'n Triljoenęr kan word as in die res van die węreld. Jy het net eenvoudig baie minder nulle nodig. Of wat praat ek nou ook alles. Danie)

Terug na kiesblad